Hoe begin ons ? :  Nadat die knoffel geplant en ge-oes word , word die knoffel versigtig en baie delikaat skoon gemaak. Dit is baie tydsaam en duur aangesien dit lank vat vir ‘n werker om die knoffel skoon te maak.

Nadat dit skoon gemaak is neem Charlotte dit en sit die knoffel in proses en elke verskillende piekel met verskillende geure.  So word elke produk gemaak en gebottel waarna dit gesticker en verpak word reg vir bestellings.
Ons bemark steeds ons  produkte Landswyd met die doel om oral ons produkte  te kan verkoop sodat die publiek meer vrye toegang sal kan het tot ons gesogte produk

Al die knoffel produkte word deur Charlotte self gemaak en het sy 5 vrouens aan wie sy werk verskaf het om haar te help.
‘Click’ hier en volg ons op Facebook Whatsup / bel & bestel 072 544 9362
KOUP KNOFFEL’S is reeds 9 jaar in die bedryf, maar is die afgelope 2 jaar deur Charlotte Botes
by Lukas Botes oorgekoop, ‘n boer ook in die Karoo.  KOUP KNOFFEL’S is uniek en kan net op feeste, verskeie koffie winkels en sommige Fruit & Veg winkels in die Wes-Kaap gekoop word.
info@galic.co.za Tuis Produkte

© Website Created by - Design by Me

Tuis Produkte